JOIN OUR MAILING LIST

Welkom by Die Werksmandjie.

​Die werksmandjie bestaan sedert 1984.  Dis ‘n familiebesigheid wat streef daarna om kwalitiet produkte aan die gemeenskap te bied wat lewens verrykend is en kreatiwiteit aanmoedig.  

Ons verskaf ‘n wye verskeidenheid van wol waarvan ELLE, Stylecraft en Katia ons grootste rak spasie opneem.    

Ons verskaf ook ‘n wye verskeidenheid quiltmaterial en quiltbenodighede.   

Hekelgaring en benodighede kan ook op ons rakke gevind word.   

Roksmateriaal kan ook by ons verkry word saam met dit garings, ritse, voerings, kant, knope, rek, masjien naalde en al die naaldwerk benodighede wat nodig is.

Ons verskaf ook balletklere, balletkouse, balletskoene, tapskoene, T-bar skoene, ballroomskoene en  Jazzskoene.

Die volgende patrone kan by ons gekry word: Simplicity, New Look en Kwik Sew. 

Ander interessante produkte wat ons verskaf is:

  • Kraletjies
  • Tapeseries, tapeserie katoen
  • Kruissteek pakette
  • DMC borduur garing

En vele meer ...

Back Back to top